Afrigter se Kolom
Daar is nie veel oor om te sê nie – ons het 90 minute om te bewys of ons goed genoeg is om die kampioene te wees. Soos Scalla gister in die perskonferensie gesê het – jy is so goed soos jou laaste wedstryd en hierdie is ons laaste wedstryd.

Ons het goed voorberei. Elke speler weet presies wat van hom individueel en ook in spanverband verwag word. Ons het ons wedstrydplan tot in die fynste detail beplan en het ook gefokus op ons sielkundige voorbereiding. Ons weet dat ons span as ‘n eenheid sal moet funksioneer en alles sal moet uithaal om as wenner uit die stryd te tree en die eer te hê om die trofee te lig.

Ons O19, O21 en die senior spanne is gefokus, voorbereid en reis na Durban met die doel om alles te gee. Verwag ‘n grote!

Dankie vir al julle boodskappe van ondersteuning. Dit beteken ongelooflik baie vir ons almal.

Jul afrigter
Allister Coetzee

Check out a video message from the coach ahead of Saturday's match:




==

Die Vodacom WP span vir die Currie Cup finaal teen die Haaie op Absa Stadium:

15.          Conrad Jantjes
14.          Gio Aplon
13.          Juan De Jongh
12.          Jean De Villiers
11.          Bryan Habana
10.          Willem De Waal
9.            Ricky Januarie
8.            Duane Vermeulen
7.            Francois Louw
6.            Schalk Burger (C)
5.            Anton van Zyl
4.            Adriaan Fondse
3.            Brok Harris
2.            Deon Fourie
1.            JD Moller
 
Reserwes:
16.          Hanyani Shimange
17.          JC Kritzinger
18.          De Kock Steenkamp
19.          Pieter Louw
20.          Dewaldt Duvenage
21.          Lionel Cronje
22.          Paul Bosch
 
<<terug


twitterLeft-(1).jpg
FbLeft-(1).jpg
Add to Facebook Add to Twitter